Garnale Slaaisous Sit so voor Shrimp 1 Mix 20 cleaned shrimp with 15 ml (1 tbsp) grated ginger, 15 ml (1 tbsp) chopped garlic, 15 ml (1 tbsp) chopped chilli and 80 ml (½ k) olive oil. Dressing Presentation Waatlemoen-en-garnaal-slaai
Instructions
1 Roer 15 ml (1 e) gerasperde gemmer, 15 ml (1 e) gekapte knoffel, 15 ml (1 e) gekapte brandrissie en 80 ml (½ k) olyfolie deur 20 skoongemaakte garnale.
2 Marineer vir 1 uur.
3 Verhit ’n pan oor hoë hitte en braai die garnale in die marinadeolie tot helder pienk en ferm.
4 Meng 60 ml olyfolie, 10 ml (2 t) sojasous, 15 ml (1 e) soetrissiesous en die uitgedrukte sap van ’n lemmetjie.
5 Geur met sout indien nodig.
6 Skep stukke uit ’n halwe klein waatlemoen en sit op ’n bord.
7 Stapel die garnale bo-op.
8 Strooi 5-6 sprietuie, oorlangs gesny, 125 ml liggies geroosterde en gekapte grondboontjies en 125 ml gekapte koljanderblare oor.
9 Strooi ’n hand vol vars kruisement oor en voeg die slaaisous by.English recipe
2 Marinate 1 hour.
3 Heat a pan over high heat and fry the shrimp in the marinade to bright pink and firm.
4 Mix 60 ml olive oil, 10 ml (2 tsp) soy sauce, 15 ml (1 tbsp) sweet chilli sauce and the squeezed juice of a lime.
5 Season with salt if necessary.
6 Spoon pieces from half a small watermelon and on a plate.
7 Stack shrimp on top.
8 Sprinkle with 5-6 spring onions, diagonally sliced, 125 ml and chopped peanuts lightly toasted and 125 ml chopped coriander leaves.
9 Sprinkle a handful of fresh mint and add the dressing.