Waarom jy ISDIN Fusion Water behoort te probeer
ISDIN is een van die leiers in die sonskermmark en hul sonskermprodukte is geformuleer om daaglikse sonbeskerming teen die son se skadelike UV-strale te gee.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
ISDIN Fusion Water is ‘n watergegronde sonskerm vir daaglikse gebruik, wat ontwerp is om die vel teen skadelike effekte van die son te beskerm en fotoveroudering te voorkom.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write('
Hier is hoekom jy ISDIN Fusion Water vir jou sonbeskermingsbehoeftes moet probeer:
Met ISDIN se safe-eye tech™ kan jy verseker wees dat jou oë nie van sonskerm sal brand nie. Fusion Water is ISDIN se eerste watergegronde sonskerm wat nie jou oë irriteer nie.
As jy te veel sonskerm aansmeer, sal jou gunstelingproduk baie vinniger opgebruik word. ISDIN Fusion Water word onmiddellik in die vel opgeneem en sal geen oorblyfsel agterlaat nie. ISDIN Fusion Water is nie net olievry nie, maar dit sal ook op jou vel bly met sy “nat”-veltegnologie™.
ISDIN Fusion Water is oftalmologies getoets en is geskik vir sensitiewe en atopiese vel.
Fusion Water is seevriendelik, aangesien dit met meestal bio-afbreekbare en/of anorganiese bestanddele ontwikkel is.
Gebruik dié skakel om jou ISDIN-produkte by Clicks te koop.
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.