Dié skildery genaamd, Arab in Black,was in 1939 deur die Suid-Afrikaanse kunstenaar, Irma Stern, geskilder en die verkope daarvan was gebruik om wyle oudpresident Nelson Mandela se regskostes te help dek. Dié skildery was in die laat 50’s deur versamelaar, Betty Suzman, aan ’n liefdadigheidsveiling geskenk om fondse hiervoor in te samel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die kunswerk was deur Hannah O’Leary, ’n spesialis van die Bonhams veilinghuis wat in Suid-Afrikaanse kuns spesialiseer, tydens ’n waardasie besoek aan die betrokke woonstel, erken.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die pragtig versierde raam waarin die kunswerk geplaas was, is opsigself ’n skaars en waardevolle voorwerp. Dit is van antieke deure vanuit Zanzibar gemaak, waarvan dié hout tans nie meer uitgevoer word nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die skildery sal by Bonhams se veiling van Suid-Afrikaanse kuns op 9 September in Londen verkoop word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.