kategorieë: DekorLeefstyl

Waar seuntjies slaap

Wenke

  • Kies eerder blindings as gordyne.
  • Sorg vir ’n wasbare vloeroppervlak.
  • Dubbel-bankbeddens is deel van die avontuur.
  • Genoeg vloerspasie om treine uit te pak en motorresies te hou.
  • Sy kamer is deel van sy identiteit, nie joune nie.
  • Kies eenvoudige soliede meubels en hou dit min.
  • Vermy karakter-temas en gee so die kamer ’n langer leeftyd.
  • Indien jou kind ’n superheld-aanhanger is, kan jy die tema implementeer sonder om die spasie te oorweldig met oordadige gebruik.

As daar spasie is, is dit ‘n baie oulike idee vir ‘n seun se kamer.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Gee vrye teuels aan jou verbeelding en maak die kamer tydloos.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Cornel Dunn

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

5 hours Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

1 day Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

1 day Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

1 day Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

1 day Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.