Gerookte sout, vleis en selfs botter en kaas is deesdae volop op die winkelrakke en restaurantspyskaarte. Deur alle eeue is rook gebruik om kos te geur, gaar te maak of te preserveer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Smeulende hout, teestokkies of enige ander geurige materiaal wat kan brand, word vir die doel gebruik.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Sampioene se hoë voginhoud maak hulle ideaal vir rook.
– Pak soos ons ’n hand vol eksotiese sampioene oor ’n smeulende pan teestokkies, maak liggies met foelie toe en rook vir 3 minute.
– Gerookte sampioene gee ’n dieper geur aan jou sampioenroomsous.
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.