Vyeblatjang deur Vickie de Beer, bygestaan deur Gillionelle Kaba. Foto’s deur Lee Schwagele van crphotography.co.za
1 Smelt die botter in ’n groot kastrol oor lae hitte. Braai die uie daarin tot goudkleurig en sag. 2 Gooi die suiker en speserye by en roer tot die suiker gesmelt is. 3 Voeg die rooiwyn en lemoensap by en laat kook vir 5 min. Voeg die vye by en kook vir sowat 20 min. oor lae hitte tot sag. 4 Skep in ’n gesteriliseerde glasbottel wat dig sluit.Vyeblatjang
Ingredients
Instructions