Vir meer as 130 jaar bied Chantelle vir elke vrou Franse sjarme en gemak met pragtige ontwerpe en verskeidenheid wat by die tye en modes bybly.
Die nuwe reeks, bekend as Irresistible, voel sysag teen die vel en word vervaardig met hoogstaande tegnologiese ontwikkeling. Die items is beskikbaar in swart en twee vel-skakerings en pryse wissel van R449 tot R1 219.
Vir verskaffers skakel 082 935 8135