Voorskou: Hoe gaan dit met jou? ’n Inperking-podsending
In hierdie spesiale minireeks, geskep vir die inperkingstydperk gedurende die Covid-19 pandemie, gesels Ilse Salzwedel met mense oor hoe hulle die isolasie ervaar, en wat hulle doen om hulself en hul families besig en gelukkig te hou by die huis.
E-pos [email protected] vir meer inligting.

Voorskou: Hoe gaan dit met jou? ’n Inperking-podsending