Vonkelwyn-en-bessie-lollies deur Vickie de Beer. Foto: Lindie Kriek
Vonkelwyn-en-bessie-lollies
Serves: 12
Cooking Time:
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
- 500 ml (2 k) vonkelwyn (ons het Graham Beck se Gorgeous, MCC) gebruik)
- 16-20 aarbeie, dun gesny
- 80 ml (⅓ k) granaatpitte
- 32 frambose
Instructions
- Maak 12 lolliehouers met ’n inhoudsmaat van 125 ml halfvol vonkelwyn. Verdeel die verskeidenheid bessies tussen die lollie-houers. Gooi nog ’n bietjie vonkelwyn by indien dit nie tot bo gevul is nadat jy die bessies ingedruk het nie.
- Vries oornag en haal 5 min. voor opdiening uit.
Anelle Tewson
Lees Meer
Frambooskolwyntjies
03/12/2024
Fantastiese aartappelbrood
01/12/2024