kategorieë: Ontspanning

Volstruis jaag fietsryers

’n Groep fietsryers het die naweek van 4 Maart 2016 tydens ’n oefenrit by die Kaapse Goeie Hoop (voor die jaarlikse ‘Cape Argus’-fietsrytoer) met ’n nuuskierige volstruis te doene gekry.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Op ’n YouTube-video (wat met publikasie van hierdie artikel reeds 1 220 262 keer gekyk is), sien mens hoe ’n volstruis twee fietsryers begin jaag. Die fietsryer wat die GoPro-video geneem het, Oleksiy Mishchenko, het die volgende op YouTube gesê:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

“We came down to South Africa for the Cape Argus Tour. It is the biggest cycling event in the world, probably.
On Friday, to stretch out the legs we went on pre-race ride [~130km why not?] to the Cape of Good Hope [I love this name!]. The road by the ocean side was quiet and a lille deserted.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Suddenly, I spotted a white ostrich on my left, then this beast jumped on the road from the right and started chasing my friends! It was a little scary at first, but then I thought I gonna fell of my bike from laughter. The ostrich didn’t have any problem to keep up at 50km/h and apparently they do 70km/h with no sweat.

Luckily the creature decided to leave us alone, as we were running out of road. The Cape of Good hope is a dead end way.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

My guess he wanted to show off in front of his girlfriend, i bet she was very impressed!”

Bron: The South African

Kyk hier na die video:

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

2 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

2 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

2 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

2 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.