Vanaf 1 Augustus kry jy een SAA Voyager-myl vir elke liter petrol wat jy by ‘n deelnemende TOTAL-vulstasie ingooi. Hierdie myle kan vir vlugte, karhuur, spa-bewyse en leefstylprodukte of -dienste gebruik word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Jy moet ‘n lid wees van SAA Voyager, South African Airways se lojaliteitsprogram, om dié voordeel te geniet. Sluit gratis by 0861 606 606 of www.flysaa.com aan – terme en voorwaardes geld.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }By ‘n TOTAL-vulstasie kan jy 1. Met ‘n bankkaart betaal en jou SAA Voyager-kaart gebruik, of 2. Jou kasregisterstrokie laat stempel en jou naam, van, Voyager lidnommer en die datum daarop laat skryf. Jy laai die strokie binne 48 uur op die Voyager webblad by www.flysaa.com op en siedaar, jy het nog myle verdien!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Meer inlingting by www.flysaa.com en www.total.co.za
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Lewer sowat 9 kranse Bestanddele 100 g (160 ml) koekmeel 175 ml water…
Hierdie webwerf gebruik koekies.