kategorieë: HareSkoonheid

Vleg ’n visgraatvlegsel

Maklike stappe vir ’n visgraatvlegsel

Verdeel jou hare in twee, neem ’n klein gedeelte van die buitenste deel van die hare en vou dit bo-oor, na die middel en onderdeur die anderkant. Doen dit die heeltyd aan albei kante. Gebruik produkte wat tekstuur gee om jou hare effens taaier te maak – dit sal makliker vleg en in ’n vlegsel bly.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Vir ’n fyn visgraatvlegsel

Verdeel jou hare in drie dele: twee dunner dele net bokant elke oor en ’n dikker deel agter jou kop. Vleg die hare aan die kant van jou kop in visgraatvlegsels. Sit ’n haarrekkie om en hou dit eenkant. Maak ’n visgraatvlegsel met die agterste deel en sit ’n rekkie om. Vou een kantvlegseltjie onder die groot vlegsel in en steek met ’n haarknippie vas. Doen dieselfde met die ander vlegsel.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Bernice West oor ouerskap: ‘Daar is nie woorde nie…’

Foto's: Instagram/Bernice West   Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…

9 hours Gelede

5 vinnige visresepte vir aandete

Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…

15 hours Gelede

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

3 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

4 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.