Vida se beste vriend staan op trou. As hy hom lewenslank wil opsaal met ’n meisie wat die Barbie-model is, is dit sy saak. Dit is wel hinderlik dat sy as “best woman” ’n tuxedo-aandrok moet dra en alles wat daarmee saamgaan.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Sy’t ander probleme ook: haar onvergenoegde ma, haar immer swerwende pa, ’n ramparty wat uithaak en ’n Bosveldnaweek met gevolge.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }As daar ooit ’n moontlikheid was dat Vida se beste vriend eintlik die liefde van haar lewe is, is dit nou te laat. Die strykkwartet speel omtrent al die troumars. En Vida se sin vir humor is meestal al wat haar staande hou.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Hierdie beduidende kontantvoordeel word volgens die AVBOB-raad se goeddunke uitgereik en is die sesde spesiale…
Om ’n goeie verhouding met tieners te hê, was nog nooit maklik nie, maar in…
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.