Genoeg vir 6
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }60 ml (¼ k) olyf- of avokado-olie
sout en gemaalde swartpeper
250 g (1 k) koekmeel
4 (sowat 1,5 kg) lamskenkels, in 3 cm-stukke gesny
2 uie, gekap
1 stingel seldery, dun gesny
2 wortels, geskil en in 3 cm-stukke gesny
2 knoffelhuisies, gekneus
250 ml (1 k) rooiwyn
2 x 410 g-blikke heel geskilde tamaties, fyn gedruk met ’n vurk
250 ml (1 k) aftreksel
hand vol tiemieblare
hand vol orego
fyn gerasperde skil van 1 suurlemoen
2 hande vol groenboontjies, groeikant afgesny
Gremolata
hand vol pietersielie, gekap
1 knoffelhuisie, gekneus
fyn gerasperde skil van 1 suurlemoen
1 Geur die meel na smaak, rol die vleis daarin en verbruin in die verhitte olie in die potjie.
2 Voeg die uie, seldery, wortels en knoffel by en verbruin. Geur na smaak.
3 Voeg die rooiwyn, tamaties, aftreksel, tiemieblare, orego en suurlemoenskil by. Bedek en prut vir sowat 2½ uur tot die vleis sag is.
4 Pak die groenboontjies bo-op, bedek en prut vir 15-30 min. tot die bone gaar is.
5 Gremolata: Meng die pietersielie, knoffel en suurlemoenskil, strooi oor die potjie net voor jy dit met romerige polenta voorsit.
Deur Christa Swanepoel Dis ’n diep hartseer wat menige vrou ervaar. Elke maand, vir twee…
Hier is ’n paar doeltreffende idees om plante gesond, mooi en goed gestruktureer te laat…
Berei jouself voor vir ’n lekkerlag-saamkuiersessie tydens die vierde seisoen van kykNET se vermaaklike Kyk…
Die vlieg is seker een van die mees onwelkome kuiergaste. In Suid-Afrikaners word vliegplae deur…
Aan die stuur van die Radisson RED Waterfront se opwindende kulinêre toneel is Uitvoerende Sjef…
Hierdie webwerf gebruik koekies.