Vra jou hartkwaal of diabetes meer kalsium? Of ekstra vitamien C? Of kort jy eintlik biotien? Die kwale waaraan ons ly beteken dat ons liggaam net sekere voedingstowwe gebruik. Bly kalm, kyk wat het jy nodig het en koop of kook om jouself goed te voed.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Is dit jy? | Jy’t meer hiervan nodig | Of eet meer hiervan |
Jy het ’n hartkwaal soos: hartversaking, angina, te min HDL, te veel trigliseriede, beenpyn as jy stap | • flavonoïede • resveratrol • oplosbare vesel • vitamien C • yster • magnesium • niasien • omega 3 | • Vir flavonoïede drink koffie • Vir resveratrol drink ’n glasie wyn per dag • Vir vesel eet hawermout en appels • Vir vitamien C eet kiwis, aarbeie, lemoene en rooi soetrissies • Vir magnesium eet growwe brood • Vir niasien eet hoender, tuna en salm • Vir yster eet lewer • Vir omega 3 gebruik avokado-olie |
Vir diabete | • Biotien • niasien • chromium • lipoïese suur • magnesium • mangaan • vesel • sink • omega 3 • kafeïen • vitamiene C en E | • Vir biotien eet eiers • Vir niasien eet hoender, salm en tuna • Vir lipoïese suur eet lewer, spinasie en broccoli • Vir magnesium eet bruinrys, heelgraan brood en neute • Vir mangaan eet pynappel, bruinrys en pekans • Vir vesel eet groente • Vir sink eet oesters, vleis, jogurt, kasjoeneute • Vir kafeïen drink koffie • Vir vitamien C eet kiwis, aarbeie, lemoene en rooi soetrissies • Vir vitamien E eet amandels, haselneute, grondbone, avokado’s en gebruik kanola-olie |
Lees ook: Maak jou hart gesond
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.