Vis in piesangblaarpakkies gebak 1 Voorverhit die oond tot 200 °C. 1 Voorverhit die oond tot 200 °C. Sit die broccoli in ’n groot oondpan. Gooi die olyfolie oor en geur met sout en swartpeper.Ingredients
Instructions
2 Meng die knoffel, brandrissie en olyfolie in ’n klein mengbakkie. Vryf die knoffelolie oor die visse. Geur met sout en swartpeper.
3 Bind die piesangblare om die visse. Druk die vinkel, prei en sitroengras onder die blare in.
4 Gooi die growwe sout in ’n groot, diep oondpan. Sit die visse op die sout en bak vir 15-20 min. of tot gaar.Broccoli-groenslaai
2 Rooster vir 10-15 min. of tot gaar.
3 Skep die geroosterde broccoli in ’n mooi slaaibak en strooi die amandels, fetakaas en kruisement oor.
4 Sprinkel olyfolie en balsemiekasyn oor net voor jy die vis voorsit.