Vinnige salmpasta

Genoeg vir 4.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Bestanddele

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
  • 500 g vars pasta, soos tagliatelle of spaghetti
  • 250 ml (1 k) vars room
  • 250 ml (1 k) van die pasta se water, of geurige water
  • 125 ml (½ k) gerasperde parmesaankaas
  • gerasperde skil en sap van 1 groot suurlemoen
  • sout en gemaalde swartpeper
  • ’n hand vol vars basiliekruidblare
  • 1 koppie gaar salm (of enige witvis), gevlok

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Metode

  1. Kook die pasta in borrelende kookwater tot al dente (sag, maar ferm). Dreineer en behou 250 ml van die vloeistof.
  2. Sit die pasta terug in die kastrol en voeg die room, water, parmesaankaas, suurlemoensap en -skil by. Meng goed tot deurwarm.
  3. Geur met sout en gemaalde swartpeper.
  4. Voeg die salm by en meng goed.
  5. Roer die basiliekruidblare deur die pasta en sit onmiddellik voor.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Duncan Johnson oor ‘Skemergrond’ se skurk: ‘My waardes verskil hemelsbreed van Beeno s’n’

    In die wêreld van televisie en teater is die rol van die skurk…

53 mins Gelede

Skuinskoek

Genoeg vir 8   Bestanddele   625 ml (2½ k) koekmeel 125 ml (½ k)…

3 days Gelede

Vinnige Peppermint Crisp-tert

Mev. Sannie Bosman van Pretoria was in Mei, 2005 ons Teetydtreffer-wenner vir haar lekker vinnige…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae met Anton Goosen oor die verloop van tyd en sy nuwe musiek

Die Liedjieboer Anton Goosen is terug met ’n storie wat die hart tref. Anton, een…

3 days Gelede

Die beste wenke om jou huis en lewe uit te sorteer

Die voordele wat ontklottering vir ons inhou, word wyd besing. Om te ontklotter beteken nie…

3 days Gelede

9 tekens wat wys jy is dower as wat jy dink

Dink gou oor hierdie vraag: Moet jy mense sien om hulle te kan hoor? Dan…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.