kategorieë: HareSkoonheid

Vinnige golwende krulle: doen dit so

Vinnige golwende krulle: doen dit so deur Justine Kroes. Hooffoto: iStock/CoffeeAndMilk

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Vinnige golwende krulle

Al ooit gewonder hoe om sagte, golwende krulle te kry? Assistent-skoonheidsredakteur Justine Kroes wys ons stap vir stap hoe. Kyk hier na die video

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Beste krultangwenke

  • Moenie jou silwerskoon hare krul nie, op die tweede dag krul jou hare makliker en die krul hou ook langer.
  • Droë sjampoe gee daardie ekstra bietjie volheid en absorbeer enige oortollige olie op die haarwortels.
  • Hou elke seksie hare vir tien tellings om die krultang (of minder as jou hare korter is) – dit is meer as genoeg tyd vir ‘n krul om te set.
  • Kam deur jou krulle om sagte, golwende krulle te kry.
  • ‘n Vinnige sproei haarsproei van die mid-lengtes tot die punte sal jou krulle nog langer laat hou.
  • Kies ‘n krultang wat ‘n hittebestande handskoen insluit (glo ons, jy wil nie brand nie!)

Vir nog goeie skoonheidswenke, loer hier

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Kyk hier na ‘n paar van ons gunsteling-krultange:

Toni & Guy Curl Squad Spiral Wand (R239 Clicks)

Vinnige golwende krulle

Sorbet Drybar Curling Wand (R349 Sorbet salonne & Clicks)

BaByliss Easy Curl Curler (R287 Clicks)

Vinnige golwende krulle

Safeway Hair Curling Tong (R169 Clicks)

Vir nog skoonheidswenke en nuus volg gerus assistent-skoonheidsredakteur  en stilis Justine Kroes  en skoonheidsredakteur Suzanne Kotzé op Instagram @Stylvol.co.za of volg hulle Facebook blad Stylvol
Deel
Gepubliseer deur
Justine Kroes

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

2 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

3 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

3 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

3 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.