Vinette groet die Laan Inligting verskaf deur 7de Laan, verwerk deur Catherine Schenck. Hooffoto: Leana Clunies-Ross
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
7de Laan het gister ’n persverklaring uitgereik waarin hulle vir Vinette Ebrahim groet. Ebrahim sal tot 24 Oktober 2019 in dié gewilde sepie op SABC2 verskyn.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Vinette Ebrahim het die karakter Charmaine Meintjies vertolk. Sy (en haar tweelingsuster Vivian, ook gespeel deur Meintjies) het kykers vir meer as 19 jaar vermaak.
Haar karakter, Charmaine, is volgens 7de Laan se persverklaring, “diep gefokus op gesinswaardes, vriendskappe, en diens aan ander.” Maar, voeg hulle by “die tyd het aangebreek vir haar om met grasie en flair te groet.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }7de Laan noem dat in ’n langstaande sepie soos dié, kom ’n karakter se reis soms tot ’n einde. “Nadat ons huidige en verlede storielyne van 7de Laan geëvalueer het, het dit aan die lig gekom dat alle moontlike stories rondom Charmaine en Vivian uitgeput is.”
Hulle noem verder dat hulle vir Vinette sterkte wens in alles wat sy in die toekoms sal aanpak.
Hierdie nuus kom nadat daar vroeër aangekondig is dat Annelisa Weiland ook dié sepie later vanjaar sal verlaat. Ander gunsteling-karakters het reeds die Laan gegroet, insluitende Pierre van Pletzen, wat die rol van Oubaas vertolk het.
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.