kategorieë: DekorLeefstyl

Vind uit wat Sealy Posturepedic-tegnologie so spesiaal maak

Vind uit wat Sealy Posturepedic-tegnologie so spesiaal maak. Inligting en foto’s verskaf. {Promosie}

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Elke Sealy-bed – hetsy dit ’n intreevlak bed of een van die luukse matrasse is – word in Suid-Afrika met die hand gemaak.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Maar dit is nie net die Suid-Afrikaanse vervaardiging wat hulle so spesiaal maak nie – die Posturepedic-tegnologie definieer die handelsnaam.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Sealy Posturepedic-tegnologie

Sealy werk saam met ortopediese chirurge van regoor die wêreld om aanhoudend Sealy-beddens na te vors en te verbeter sodat jy ’n goeie nagrus kry wat jou meer energiek en produktief kan maak.

Sealy se Posturepedic-beddens word gemaak met ’n veerstelsel wat aanmekaar verbind is en met spons en ander geriefliheids-lae bedek word om die ideale slaapposisie te ondersteun. Dit beteken dat jou liggaam in die korrekte posisie ondersteun word om spierspanning heeltemal te verlig.

Die Posturepedic-tegnologie teiken die swaarste deel van die liggaam om versterkte ondersteuning te bied waar jy dit die nodigste het. Hierdie drukvermindering, te same met die duursame en ortopedies-korrekte ondersteuning bied jou volkome gemak en lei tot beter slaap.

Omdat verskillende mense verskillende behoeftes het, het Sealy ’n groot verskeidenheid beddens ontwerp om by jou slaapposisie, persoonlike voorkeure en begroting te pas.

Vir meer inligting, besoek sealy.co.za

Loer hier vir nog goeie raad

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Mango-en-klapper-yskastert met pynappelgranita

Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…

2 days Gelede

Steak-en-sampioen-roerbraai

Genoeg vir 4-6 Bestanddele   Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met musieklegende Jannie du Toit oor sy opwindende jaar wat voorlê

In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…

2 days Gelede

‘Die Byl’ groet ná ses seisoene

“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…

2 days Gelede

Frikkadelle in tamatiesous

Genoeg vir 4-6.   Bestanddele   4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…

2 days Gelede

Wees positief, leef langer

Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.