Sestig jaar ná die herdinking van vroue wat teen die paswette betoog het, bied LAPA Uitgewers aan die lesers van Eersterus vier formidabele vroue ter viering van Vrouedag, asook die maand Augustus wat op vroueregte fokus.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Op 13 Augustus gaan Koelsoem Kamalie, Flori Schrikker, Sophia Kapp en Santie van der Merwe optree by die Eersterusbiblioteek.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die behoefte het ontstaan toe Caroline Marobie, LAPA se ontvangsdame, Santie van der Merwe se boeke gelees het en gevra het of Santie nie vir haar en haar vriende wou kom toespreek nie? Eersterus is nie ’n ryk gemeenskap nie, maar hulle lees.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die program is soos volg:
Die verrigtinge begin om 09:30 by die Eersterus-biblioteek en word tussen 10:00 en 11:00 regstreeks op RSG uitgesaai.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Veranda en Thelmané Wentzel Dit is die breë glimlagte…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.