Die beste resep vir pannekoeke
Leer hoe om die perfekte pannekoek te maak met ons basiese pannekoekresep – klik hier
Probeer ook hierdie eier-en-glutenvrye-pannekoekresep
Soetvulsels
Min dinge is so lekker soos pannekoek met ’n kaneelsuikervulsel – klik hier
Vir ’n basiese suikervulsel, probeer hierdie gegeurde suiker
Karamel-appels is heerlik in pannekoek. Kry die resep hier
… of probeer iets dekadent met hierdie resep vir karamellemoene met ’n gesoute karamelsous
Soutvulsels
Probeer hierdie gebakte vispannekoek met ’n geurige kaassous vir ’n vinnige ete.
Vir iets anders …
Hierdie pannekoeke is hoog in vesel en laag in GI – en is heerlik saam met gekarameliseerde piesang.
Maak pannekoek à la française met hierdie klassieke Crêpes Suzette-resep
As jy nie mal is oor gewone pannekoek nie, probeer hierdie pofpannekoeke met bessies en mascarpone-kaas