BoekeJol 2016 is vanjaar ingelei met ’n feestelike KronkelKuier by Stephnies Restaurant in Lynnwood Bridge. ’n Paar skrywers het die geleentheid bygewoon en terwyl daar heerlik gekuier is, is voorlesings aangebied en musiek gemaak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Sophia Kapp is benewens skrywer ook voltyds taaladviseur by die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VIVA) en lid van die Taalkommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Dié romanskrywer se opinie oor lees is:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }“Lees is die beste manier om die beperkings van jou eie leefwêreld te oorkom. As jy hartseer is, swaarkry, eensaam is of vasgekluister is, kan jy ontsnap deur jou vir ’n uur of ’n dag in die alternatiewe werklikheid van ’n storie te gaan tuismaak.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Sophia, wat ook tydens die BoekeJol aan ’n boekbespreking en ’n praktiese skryf van stories deelgeneem het, herinner jongmense om met onderskeiding en oordeel te lees wanneer hulle die internet as ’n bron van inligting aanwend.
Kyk hier na ons video-onderhoud met Sophia:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Die bekroonde skrywer Bettina Wyngaard gee deur haar reswerk én skryfwerk ’n stem aan diegene wat nie namens hulself kan praat nie.
Lees hier: Bettina Wyngaard praat vir die stemloses.
Kyk hier na ons video-onderhoud met Bettina by die BoekeJol- en FilmRolfees 2016:
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Hierdie webwerf gebruik koekies.