Vice Reversa-mikronaaldtegnologie nou te kry in SA

Daar is ook bevind dat Vice Reversa Microneedle-plakkers vir plooie en puisies aktiewe stowwe diep in die dermale lae lewer en fyn lyntjies en puisies verminder, wat ‘n meer doeltreffende alternatief vir gesigroom bied en ‘n pynlose tuisalternatief vir indringende prosedures is.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write('
'); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write('
'); }

Hierdie innoverende stelsel is ‘n deurbraak in die bereiking van ‘n jonger vel,” het Justine Webb gesê, wat saam met ‘n sakevennoot Martin Persson Vice Reversa-mikronaaldplakker-tegnologie na Suid-Afrika gebring het.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write('
'); }

Elke paar rimpelkolle bevat duisende mikronaalde wat uit gekristalliseerde serum gevorm is, dig verpak in ‘n mediesegraad hidrokolloïedpleister. Die ultrafynnaalde, wat maklik tuis aangewend word, dring pynloos deur die epidermis en los dan self op om hialuronsuur, kollageen en peptiede diep in die vel te hidreer en verstewig. Dis ontwerp om onder die oë in te pas en Vice Reversa-rimpelkolle bevog vanaf die eerste toediening. As dit weekliks gebruik word, verminder dit die voorkoms van fyn lyntjies progressief van vier tot ses weke vir ‘n fermer vel wat jonger lyk.

“Dit stop nie daar nie,” sê Webb. Die pleisters help om puisies vinnig te stop, en werk ná net twee uur se gebruik.” Die kragtige suiwerende en strelende formule van salisielsuur, totarol en groen teeuittreksel werk diep in die geaffekteerde gedeelte, en help om puisies te verminder en te voorkom, het sy bygevoeg.

Hierdie tegnologie spruit uit ‘n uitstekende Koreaanse vervaardigingsproses. “Ons is verheug om hierdie opwindende tegnologie na Suid-Afrika te bring,” sê Persson. Dit is beskikbaar van verspreiders, Stributique, en ook aanlyn by www.beautybuy.co.za. “Die plakkers is maklik om aan te wend, veilig en pynloos. Dit is ‘n nuwe, doeltreffende oplossing vir fyn lyne en puisiesalles sonder om jou huis te verlaat.

Beskikbaar: Aanlyn by www.beautybuy.co.za en by gekose Dis-Chem-takke.

Deel
Gepubliseer deur
Gaynor Siljeur

Onlangse plasings

Smelt-in-die-mond-koekies

Maak 30 koekies • 500 ml (2 k) koekmeel • 80 ml (1⁄3 k) kakao…

6 mins Gelede

Geurige tamatie-en-wors-gebak

Geurige tamatie-en-wors-gebak. Resep deur Vickie de Beer   Lees ook: Geurige worsies met sampioene en…

14 mins Gelede

Gebakte Carbonara

Vir hierdie heerlike gebakte Carbonara druk jy die blokkies mozzarella tussen die pennepasta in! Resep…

19 mins Gelede

Ribollita

Ribollita is ’n Toskaanse sopbredie. Dit word soos ’n sop gemaak maar is so lekker…

37 mins Gelede

Kaas-en-Marmite-mosbolletjiebrood

Kaas-en-Marmite-mosbolletjiebrood deur Vickie de Beer. Foto: Lindy Kriek  

1 hour Gelede

Heerlike winterpastagebak

Hierdie heerlike pastagebak is genoeg vir 6 porsies.

1 hour Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.