Van volpunte tot vreeslik …
Hierdie vette is altyd die beste keuse
Neute
Sade
Olyfolie
Saffloerolie
Avokado’s
Avokado-olie
Sonneblomolie
Kanola-olie
Vlasolie,
Amandelolie,
Druiwepitolie
Sesamolie
Grondboontjie-olie
Katoensaad-olie
Soja-olie
Olierige vis soos snoek, salm, sardiens en makriel
Hierdie vette is oukei, maar menings verskil; beperk hulle in elk geval
Melkvette
Room
Botter
Kaas
Sagte margarien
Palmpitolie
Kakaobotter
Klapperolie
Gebruik min van die vette, of sny hulle uit
Harde margarien
Die vet aan rooivleis, hoender en vark
Hoendervelletjies
Spek
Deels gehidrogeneerde vette
Transvette