Ek gebruik hout-snyborde vir vrugte, groente en vleis. Plastiekborde word leliker met tyd soos wat vlekke verskyn. Dit beland gou in die vullisdrom terwyl ’n goeie houtbord vir ten minste 10 jaar gebruik kan word. Houtborde word mooier met tyd, veral as dit goed versorg word. So kan jy ook jou kos direk op hierdie borde opdien.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Daar is onderhoud betrokke by houtborde, lepels en bakke. ’n Mengsel van minerale-olie en byewas werk goed, maar daar is deesdae ook produkte beskikbaar vir die onderhoud van hout-items.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Lees ook: 5 dekorflaters om te vermy
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Daar is al vele toetse gedoen oor die gesondheidsrisiko’s van hout teenoor plastiek en dit blyk dat hout die gesondste is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Houtborde moet skoon gehou en daagliks goed geskrop word met warm seperige water ná gebruik. Moet nooit die borde week nie, omdat dit sal kraak en skeeftrek. Sommige mense gebruik ’n flou mengsel van bleikmiddel om die borde skoon te maak nadat dit gebruik is om vleis voor te berei.
Lees ook: Die bed waarin jy slaap: Hou jou matras skoon
Afhangende van hoe gereeld jy jou houtborde, lepels of bakke gebruik, benodig dit gereeld olie om die voorkoms te behou.
Lees ook: Eierdoppe: Die natuurlike hupstoot wat jou plante nodig het
Middelslagtert genoeg vir 6-8 mense. Bestanddele Deeg 350 g koekmeel 60 ml (¼…
Deur Thinus Ferreira. Foto's: Verskaf. Dié aantreklike plaasseun en safarigids van Simmenau, sowat…
Hierdie beduidende kontantvoordeel word volgens die AVBOB-raad se goeddunke uitgereik en is die sesde spesiale…
Om ’n goeie verhouding met tieners te hê, was nog nooit maklik nie, maar in…
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Hierdie webwerf gebruik koekies.