Garnier wil hê JY moet deel wees van hul volgende advertensie. Al wat jy moet doen om in aanmerking daarvoor te kom, is om in te teken om GRATIS toetsmonsters van die nuwe Garnier Hydra Match-reeks te ontvang, jou resensie oor die produkte in te dien en jy kan 1 van 3 gelukkige vroue wees wat in ’n Garnier-advertensie sal verskyn.
Skryf so in:
• Registreer op die Garnier-webblad
• Garnier sal Hydra Match-toetsmonsters laat aflewer by die adres wat jy verskaf
• Sodra jy die produkte getoets het, laai jou resensie/skrywe, foto’s en video’s op die webblad
• Die top 10 resensies sal dan op die Garnier-webblad verskyn waar die publiek vir hul gunsteling kan stem
• Die 3 ambassadeurs met die meeste stemme sal die geleentheid wen om in ’n Garnier-advertensie te verskyn
• Vir reëls en voorwaardes, klik hier
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.