kategorieë: Mode

Verskillende maniere om jou serp te dra

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

1. Bind jou serp met n gordel vas.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

2. Hou die punte van die serp ewe lank. Draai dit eenkeer om jou nek om n LOOP om jou nek te maak.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

3. Vou die serp dubbeld. Hou die 2 punte van die serp vas wat om jou nek hang. Druk die 2 los punte deur die LOOP wat die serp maak.

4. Hang die serp om jou nek. Vat die 2 punte by mekaar sodat dit gelyk hang onder. Maak n knoop in die serp, soos jy ’n tou sou knoop. Jy kan die knoop skuif tot die lengte wat jou pas.

5. Hou die serp oopgevou agter jou rug vas. Gooi dan met jou regterhand die serp oor jou regter skouer en dan met jou linkerhand oor jou linkershouer. Jy kan dit ook met ’n borsspeld vassteek om te verhoed dat die serp afval.

6. Doen dieselfde as nommer by nr 5. Laat hang net die een punt af inplaas daarvan om dit oor jou skouer te gooi.

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

MSI Vakansieverkope: Maak die Perfekte Geskenk Oop Hierdie Seisoen!

MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…

7 days Gelede

Maak vanjaar jou beste jaar

Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…

1 week Gelede

Skoonheidsprodukte: foute wat almal maak

Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…

1 week Gelede

Maklike gemmerbier – sonder gis

Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.

1 week Gelede

Ken jou vonkelwyn

Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…

1 week Gelede

5 maniere om jou dag reg te begin

Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.