1. Bind jou serp met n gordel vas.
2. Hou die punte van die serp ewe lank. Draai dit eenkeer om jou nek om n LOOP om jou nek te maak.
3. Vou die serp dubbeld. Hou die 2 punte van die serp vas wat om jou nek hang. Druk die 2 los punte deur die LOOP wat die serp maak.
4. Hang die serp om jou nek. Vat die 2 punte by mekaar sodat dit gelyk hang onder. Maak n knoop in die serp, soos jy ’n tou sou knoop. Jy kan die knoop skuif tot die lengte wat jou pas.
5. Hou die serp oopgevou agter jou rug vas. Gooi dan met jou regterhand die serp oor jou regter skouer en dan met jou linkerhand oor jou linkershouer. Jy kan dit ook met ’n borsspeld vassteek om te verhoed dat die serp afval.
6. Doen dieselfde as nommer by nr 5. Laat hang net die een punt af inplaas daarvan om dit oor jou skouer te gooi.