Die gewilde nuwe kaktus-motief kan op kussings, beddegoed, koppies, muurpapier en lap gevind word. Met die waterbeperkings is ons tuine op die oomblik effens vaag en daarom is hierdie trend ’n slim opsie. Inkorporeer ’n groenigheid in jou huis om dit meer lewe te gee.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Onthou dat wanneer jy motiewe op beddegoed gebruik, beperk dit jou met die res van jou slaapkamer. Maar daar is nie té veel reëls nie. Jy kan verskillende patrone hiermee kombineer; dit hang alles af hoe besig jy die kamer wil hê.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Vir ’n meer moderne voorkoms, gebruik ligte grys beddegoed en plaas ’n paar verskillende grootte kaktusse in potte op hangrakkies. Vir ’n kinderkamer kan jy kaktus-beddegoed gebruik, omdat dit meer speels is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Hierdie en vele ander verhale word opgediep in die tweede reeks van Die Storie van…
Nadat die Proteas Saterdag die Engeland-span met sewe paaltjies in Karatsji oorrompel het, is Suid-Afrikaners…
Hooffoto: Facebook/Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin Die Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut (SANBI) bied hierdie Maart…
Polenta is grof gemaalde geelmieliemeel en word veral in Italiaanse kookkuns gebruik. Dis ook wonderlike…
Deur Mariette Snyman As jy of iemand na aan jou gordelroos – ook bekend…
Baie kinders spartel met wiskunde, en wanneer daar druk op hulle geplaas word om te…
Hierdie webwerf gebruik koekies.