Vraag
Wat kan ek doen om te verhoed dat hormoonpuisies nie maandeliks hul opwagting maak nie? – Cornel Smith
Antwoord
’n Wisseling in hormoonvlakke tydens menstruasie is ’n algemene rede vir opflikkering van aknee. Die beste manier om dit te voorkom, is deur ’n gekombineerde estrogeen-Pil te neem. Dit hou die hormoonvlakke baie meer konstant en voorkom dié lastige probleem. As dit nie werk nie, is daar nog vele ander opsies (soos akneerome en sistematiese antibiotika wat Vitamien A bevat), wat jy met jou dermatoloog kan bespreek.
*Dr.Willie Visser, Dermatoloog aan die Universiteit van Stellenbosch, Fakulteit Gesondheidswetenskappe, Tygerberg-hospitaal, Kaapstad
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.