Die uitstalling se Poison in Myth and Legend-afdeling fokus op gif in die natuur en literatuur. Jy kry van die broeders Grimm se sprokie oor Sneeuwitjie en die giftige appel tot Shakespeare se hekse in Macbeth wat ’n heksebrousel van onder meer giftige wolfswortel en dollekerwel gekook het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Gif loop soos ’n dodelike draad van verraad en sameswering deur verskeie stories. Selfs in Alice in Wonderland kan die Mad Hatter se vreemde optrede op die teepartytjie moontlik op loodvergifting in die hoedmakerbedryf dui …
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Vanaf 24 Junie tot 24 Augustus 2016 by Silverstar Casino in Johannesburg te sien. Kaartjies kos tussen R85 en R140.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Besoek www.exporsa.co.za vir meer inligting. Bel +27 021 418 0738 of stuur ’n aan e-pos aan info@exporsa.co.za
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.