Verskeie aptekers bevestig dat daar n toename is in persone wat om hulp kom vra vir aambeie en gepaardgaande kondisies in Suid-Afrika. Volgens Mnr Pieter Herman, besturende direkteur by Alura Pharmaceuticals in Pretoria, is daar n defnitiewe toename in persone wat aambeie ontwikkel en erge pyn en ongemak verduur.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
PRESTO GEL is ’n natuurlike produk vir aambeie en anale toestande. Dit verlig die pyn, branderigheid, gejeuk en swelling wat met aambeie gepaard gaan.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die aanwending van PRESTO GEL bring onmiddellike verligting en is baie doeltreffend om van simptome ontslae te raak, sê Herman. PRESTO GEL word reeds die afgelope tien jaar in 40 lande wêreldwyd gebruik en lewer uitstekende resultate.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
In Suid Afrika is PRESTO GEL die alternatief vir voorskrif medikasie wat duur is en slegs op voorskrif beskikbaar is.
“Navorsing het bewys dat ALOE VERA beskerming gee teen bakteriele infeksies wat die liggaam aanval. Die sagte weefsel in en om die anus word langduring blootgestel aan bakterie en liggaamsvloeistowwe wat inflammasie veroorsaak waar daar n swak plek of skeurtjie ontstaan. PRESTO GEL vorm n beskermende laag wat die aambeie beskerm teen verdere bakteriele aanvalle en terselfdertyd die genesingsproses van die liggaam help om self te herstel.
Hardlywigheid, spanning tydens dermbeweging wat onnodige druk op die onderbuik plaas, diaree, vetsug, swangerskap, langdurige passiewe posisie soos lank sit op die toilet en ‘n lae-vesel diet. Dit veroorsaak dat die are in en om die anus abnormaal begin swel, wat pyn, brand, jeuk en bloeding tot gevolg kan he.
Chroniese diarree of hardlywigheid kan dinge vererger deur aanhoudende ontsteking van die anale en rektale (anorektale) weefsel te veroorsaak. Om lank op die toilet te sit, vererger net die probleem deur die membrane van bloedvate so dun te strek, dat hulle begin uitbult en /of bloei.
Navorsing het bewys dat Aloe Vera beskerming verleen teen bakteriële infeksies wat die liggaam aanval. PRESTO GEL vorm ’n beskermende gel-laag wat die aambeie help om weerstand te bied teen verdere bakteriële blootstelling, terwyl dit terselfdertyd die liggaam se natuurlike genesingsproses bevorder.
PRESTO GEL is beskikbaar as ’n salf en ’n setpil vir maklikke aanwending. Dit is geskik vir mans, vroue en kinders bo 12 jaar oud. Maar dis veral swanger vroue wat sal baat vind by die gebruik daarvan. Dit is 100% veilig en het geen newe-effekte nie. Gebruik die NAPPI-kode sodat dit deur jou mediese fonds gedek kan word.
PRESTO GEL is beskikbaar by Dischem, Clicks, Takealot en onafhanklike apteke landwyd.
Vir meer inligting, besoek gerus: www.prestogel.co.za
Lees ook: Sooibrand? Nóóit weer nie!
Of jy op soek is na ’n kragtige skootrekenaar om meer as een taak mee…
Om ’n matras aan te skaf is een van die duurste beleggings wat jy sal…
Bestanddele 500 ml (2 k) gevriesde bessies 500 ml (2 k) volroom- Griekse jogurt…
Iemand het uiteindelik kykNET se miljoenrandvraag op die gewilde vasvraprogram Wie word ’n miljoenêr? beantwoord. …
Maak werk van dié kwessies en kry weer woema terug! #rrTussenOns
Die huidige Mej. Suid-Afrika, Mia le Roux, het vandag in ’n video op sosiale media…
Hierdie webwerf gebruik koekies.