Verleng jou swart denim se leeftyd so. Deur Susra Matthee
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Dit is ’n hartseer dag wanneer jou swart denims verbleik en vervang moet word. Ons het ’n paar maniere gaan soek om ons swart denims ’n langer leeftyd te gee.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Om ’n langer leeftyd te verseker moet jy jou swart denims nie so gereeld was nie. Hoe meer dit gewas word, hoe vinniger gaan die kleur verlore. Indien jy nie op jou denim gemors het of dit op ’n baie warm dag gedra het nie, kan jy dit tot drie keer dra voor jy dit hoef te was.
Lees ook: Verleng die lewe van jou gunsteling-jeans
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
’n Goeie manier om die swart kleur in jou denim te verseël, is om dit vir 15 tot 30 minute in ’n mengsel van koue water en ’n koppie witasyn te laat lê. Spoel dit goed uit en hang dit op om droog te word.
’n Ander metode is om jou denims in een of twee eetlepels sout te week. Jy kan selfs die sout by die asyn ook gooi. Spoel dit uit en hang op om droog te word.
fHooffoto: EVG Kowalievska vir Pexels
Lees ook: 9 modefoute wat jy onbewustelik maak
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.