kategorieë: Leef gesondGesondheid

Verkouemedisyne blitsgids

Verkouemedisyne blitsgids deur Salomé Delport

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hier is ons blitsgids vir verkouemedisyne

#rrWenk: Onthou, dis belangrik om eers met jou dokter te gesels voordat jy medikasie neem.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Wat om te doen oor nies en loopneus

Iets vir nies en ’n loopneus:

  • ’n Ontstumiddel.
  • Vaselien om jou bolip en rooi neus.
  • ’n Opdroogmiddel – maar net as jy nie neig na sinusitis nie omdat die slym verdik en tot ’n sinusinfeksie kan lei.

Lees ook: Dokter jou verkoue soos ’n dokter dit sou doen

Die regte medisyne vir verkoue

Gesonde selfliefde teen ’n verkoue

Is dit verkoue of is dit iets erger?

4 selfdoenplanne vir verkoue

Wat om te doen oor koors

Iets vir jou koors:

  • Ibuprofeen of parasetamol.

Lees ook: Wat jy moet weet oor die soorte verkouemiddels

Watter medisyne is die beste vir my verkoue?

5 stappe om verkoue te beveg

Is dit verkoue, of is dit griep?

Wat kan jy doen vir ’n seer keel?

Iets vir jou seer keel:

  • ’n Suigtablet wat lokale verdowing bevat.

Lees ook: Jy vra, hoekom kry mens net in die winter griep?

7 mites oor griep

Raad vir oorpyn

Iets vir oorpyn:

  • Ibuprofeen of parasetamol vir die pyn.
  • ’n Warmwatersak vir pynverligting.
  • Oppas vir ’n opdroogmiddel as jy geneig is tot oorinfeksie.

Lees ook: Jy kan hierdie winter gemotiveerd bly vir oefening

Raad as jy heeltyd moeg voel

Iets vir krag vir die dag:

  • Rus is die heel beste terapie.
  • As jy moet werk, gebruik iets met kafeïen as stimulant. Gebruik dit net bedags, want dit gaan jou wakker hou

Lees ook: Moegheid weens ystertekort of lae vitamien B

Wat jy moet weet oor ystertekort

Vir nog goeie gesondheidsraad, klik hier

Het jy geweet? Ons podsendingskanaal, rrRADIO is gratis en jy kan enige tyd daarna luister. Ons het die lekkerste luisterprogramme, van fiksie (Botox, Barbies en Bietse), gesprekke met bekendes (Tee & Taai Toffies) en raad oor gelukkige verhoudings en seksuele gesondheid (Tussen Ons).

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geroosterde pampoenskywe met tiemie-en-parmesaan-granola

Granola is deesdae nie net meer vir ontbyt bedoel nie. Hierdie krakerige kombinasie van sade…

2 days Gelede

‘The Mommy Club: Van die Hoofstad’: Ontmoet die glansryke vroue van die splinternuwe werklikheidsreeks

Showmax het pas die amptelike lokprent vir The Mommy Club: Van die Hoofstad, vrygestel. Dis…

2 days Gelede

Appel-peer-en-karamel-tert

Genoeg vir 8       Bestanddele   Tertdeeg 375 g koekmeel  2,5 ml (½…

2 days Gelede

‘Kokkedoor Vuur & Vlam’: Klein vissies kelder een span en laat ’n ander span juig!

In die derde episode van kykNET se skitterende Kokkedoor Vuur & Vlam-reeks moes die deelnemers…

3 days Gelede

Suid-Afrika skitter by Louvre Abu Dhabi

Deur Maryke Roberts. Foto's: Maryke Roberst en verskaf/Departement Kultuur en Toerisme, Abu Dhabi    …

3 days Gelede

Hoe om brandrissie-olie te maak

Brandrissies is nie in almal se smaak nie en nie almal se palet hou van…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.