Daar is ’n feestelike kosmark wat op die grasperke plaasvind, en natuurlik ook die landgoed se heerlike wyne. Daar is ’n spesiale afdeling vir kinders – die kinderdorp – wat verseker dat daar hope vermaak vir die jongspan is … en om ouers ’n ruskans te gee.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write('Elke konsertdag begin om 11h00. Die openingsopvoerings begin om 12h00 en die hoofopvoering vind plaas om 16h00. Die konserte eindig om 18h00.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Kaartjies is beskikbaar teen R150 per persoon. Kinders onder die ouderdom van 10 geniet gratis toegang. Kos en drankies word apart verkoop teen addisionele koste. Bespreek jou kaartjies hier
Vergenoegd Löw Wynlandgoed is geleë op die Baden Powell-afrit, Stellenbosch. Vir meer inligting, bel 021 843 3248 of loer op hul webblad en sosiale media.
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.