Onthou jy nog vir Tom en Lily, die verliefde paartjie gespeel deur Armand Aucamp en Christia Visser? Aan die einde van die eerste reeks is kykers met ’n vraag gelos. Gaan hulle bymekaar uitkom?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Nou, in die tweede seisoen van dié gewilde reeks word nóg ’n vraag op kykers se lippe beantwoord: Gaan die Kaapse liggies Tom teruglok of gaan hy in Merweville bly?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die tweede seisoen word in die volgende drie maande tussen Stellenbosch, Kaapstad en Merweville verfilm. Moebius films, wat ook vir die trefferreeks Die Boland Moorde I & II verantwoordelik was, is die span agter die tweede reeks.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Ons is nog nie heeltemal seker wat gaan gebeur nie, maar ons weet wel dat daar twee troues, een geboorte en ’n begrafnis in Die Boekklub II sal wees.
As jy nie vertroud is met Die Boekklub nie, of ’n paar van die eerste reeks se episodes gemis het, wees gerus. Die Boekklub I word in April 2017 op kykNET & Kie (DStv-kanaal 145) uitgesaai.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Armand Aucamp het dié foto op Instagram gedeel:
Bestanddele 45 ml (3 e) olie 4 klein lamskenkels, die sening afgesny 2 wortels,…
Genoeg vir 6. Bestanddele Jy hoef nie die filo te weef nie, jy kan…
Of jy op soek is na ’n kragtige skootrekenaar om meer as een taak mee…
Om ’n matras aan te skaf is een van die duurste beleggings wat jy sal…
Bestanddele 500 ml (2 k) gevriesde bessies 500 ml (2 k) volroom- Griekse jogurt…
Iemand het uiteindelik kykNET se miljoenrandvraag op die gewilde vasvraprogram Wie word ’n miljoenêr? beantwoord. …
Hierdie webwerf gebruik koekies.