kategorieë: VelsorgSkoonheid

Velsorgprodukte onder R200

Deur Suzanne Kotzé en Corné Greeff. Hooffoto Pexels

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Onder R100

Vaseline Dry Skin Repair Lotion

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hierdie lieflike room is van klein druppels Vaseline Jellie gemaak wat droë vel binne net drie weke weer sag en vogtig laat voel.
Vaseline Dry Skin Repair Lotion: R29,99 vir 200 ml en R49,99 vir 400 ml.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Onder R150

L’Oreal Pure Clay Blemish Resque

Die voordele van klei is reeds in antieke Egipte ondek en is steeds ’n gewilde bestanddeel in veral maskers. Die L’Oreal Pure Clay Resque masker bevat drie soorte klei en see-alge wat swartkoppies voorkom en help om puisies op te klaar.
L’Oreal Pure Clay Blemish Resque (R149,95).

Neutrogena Visibly Clear In-Shower Mask

Die Neutrogena Visibly Clear Pore & Shine In-Shower Mask werk binne net sestig sekondes saam met die stoom in jou stort om die oortollige olie op jou gesig te absorbeer, jou vel behoorlik te reinig en ’n mat voorkoms te skep. Die masker het ook ’n lekker vars sitrusgeur.
Neutrogena Visibly Clear in Shower Mask (R109,95).

Onder R200

Aveeno Dermexa Emollient Body Wash

Ons is verheug dat die Amerikaanse Aveeno-reeks nou ook in Suid-Afrika beskikbaar is. Al die produkte bevat hawermout as bestanddeel wat die vel streel en heel, én dit is goed vir droë en sensitiewe veltipes. Hul babareeks is ook baie gewild. Die Aveeno Dermexa Emollient Body Wash is een van ons gunstelinge, dit reinig die vel en laat dit sag voel.
Aveeno Dermexa Emollient Body Wash (R169,95).

Deel
Gepubliseer deur
Corné Greeff

Onlangse plasings

Wilhelm van der Walt oor sy rol in Skemergrond: ‘Ek is baie ambisieus en gedrewe soos hy’

Wilhelm van der Walt, wat die rol van Dirk Maritz in Skemergrond vertolk, het omtrent amok kom…

4 hours Gelede

Die verleidelikste sjokolade-en-amandel-vlegsel

Genoeg vir 1 vlegsel   Bestanddele   25 g vars gis of 10 g kitsgis…

6 hours Gelede

‘Op skou’: Dié nuwe werklikheidsreeks gaan jou by tye verwonderd, verstom en verbaas laat

kykNET het die vermoë om telkemale met ’n unieke dokumentêre realiteits-TV-reeks vorendag te kom wat…

7 hours Gelede

Kry jou vel gereed vir herfs

Wanneer dit kouer word, verander ons vel se behoeftes, veral ten opsigte van die vog…

9 hours Gelede

Allerlekkerste ‘sout’ Paasbolletjies

As jy eers hierdie Paasbolletjies geproe het, sal jy nooit weer gewone bolletjies koop nie.…

3 days Gelede

JY KAN konfyt kook

Ons wys jou hoe om in 3 maklike stappe rabarber, een van die lekkertes van die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.