Ons lip-lekker wenke!
• Jou lipstiffie lyk beter op jou lippe as jy gereeld lipsalf aanwend (vermy só krakerige, droë lippe).
• As jy gedurig in die son is, gebruik ’n lipsalf met ’n SBF-faktor om die vel op jou lippe te beskem.
• Hidreer gereeld jou lippe met lipsalf om dehidrasie en plooie wat daarmee saamgaan te vermy. Onthou voller lippe lyk jonger!
• As jou lippe baie droog is en lipsalf nie vir jou werk nie, gebruik ’n bietjie suiker en Vaseline en skrob saggies jou lippe daarmee. As jy nie suiker wil gebruik nie, gebruik ’n tandebrosel om saggies die dooie velletjies van jou lippe af te skrob.
1. Avon Care Repairing Lip Balm
2. Clarins Moisture Replenishing Lip Balm
3. Eucerin Intensive Lip Balm
4. Kiehl’s LIP BALM #1
5. African Extract Rooibos Nourishing Lip Balm
Getint
6. Palladio Naturally Brone Tinted Lip Balm
7. Essence Kiss Care Love Lip Balm
8. Maybelline Baby Lips
Gegeur
9. Crabtree & Evelyn Citron, Creme & Honey Lip Butter
Teenveroudering
10. Dermalogica Age Smart Renewal Lip Complex