Winterwenke vir jou vel
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Baie van ons sukkel met ons vel gedurende die koue wintermaande. Komunikasiebestuurder van Dermalogica, Sonette Donker, gee raad:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Moenie vergeet om steeds jou daaglikse sonskerm aan te wend nie, die UVA-sonstrale, ook bekend as “Verouderingstrale” kan steeds jou vel penetreer. Dit kan moontlik pigmentasie, plooie en selfs velkanker veroorsaak. Gebruik ’n minimum van SPF 15.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Wend meer gereeld ’n gesigmasker in die winter aan, nie net een keer per week nie, maar twee tot drie keer. Dit sal verseker dat jou velversperring in plek is en jou vel ook so meer beskerm is.
As jy daagliks jou vel afskilfer, doen dit eerder een keer per week, dit sal keer dat jou vel minder sensitief raak in die winter.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Besoek steeds ’n skoonheidsalon in die winter, jou skoonheidsterapeut sal meer aktiewe bestanddele op jou vel gebruik wat jou vel sal voed tydens koue wintermaande.
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
Hierdie webwerf gebruik koekies.