Het jy al met ’n “slaap-plooi” op jou gesig of nek wakker geword? Hierdie is ’n klein indikasie van hoe ons vel beskadig word terwyl ons saggies lê en slaap. Wanneer ons op beddegoed soos katoen of linne slaap, kry ons sulke ongewenste “slaap-plooie”. Hierdie “harde” materiale trek ook vog uit ons hare en vel, waar egte sy se eienskappe baie nader is aan ’n mens se vel, dus beskadig dit nie jou vel nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Dit is boonop beter om op ’n sy kussingsloop te slaap wat haarverlies gedurende slaap ook verminder.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }’n Sy-kussingsloop voorkom gesig- en slaapplooie gedurende jou nagrus: die gladde oppervlak laat jou vel toe om oor die kussing te gly in plaas daarvan om vasgetrek te word. Jou vel is ook meer gehidreer omdat ’n sy kussingsloop nie al die vog uit jou vel absorbeer nie. Die sy kussingsloop hou dus jou velprodukte op jou gesig en word nie in die kussingsloop ingetrek nie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Ons sê, probeer die Silk Lady Pillowcase (www.thesilklady.com)
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.