Kenmerke van ’n sensitiewe vel:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Sensitiewe velle word makliker deur prikkelmiddels beïnvloed. Jou genetika en faktore soos sonblootstelling; gereelde kontak met water; alkaliese stowwe (soos sommige huishoudelike skoonmaakmiddels); oplosmiddels (soos terpentyn) en gereelde velafskilfering kan ’n normale vel sensitief maak. Siektes soos diabetes kan ook velsensitiwiteit verhoog.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Kenmerke van sensitiewe velle
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Opsigtelike tekens van sensitiewe velle is:
Nie-sigbare tekens:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Behandeling:
Gebruik skoonheidsprodukte wat sagkens met jou vel werk; vermy swaar gegeurde produkte – indien moontlik ook produkte wat natrium(lauryl)sulfaat (SLS) bevat en seep met ’n hoë pH. Bevogtig jou vel gereeld. Indien jou vel op enige produk reageer, staak dit dadelik.
In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Deur Jade Rhode As jy opgemerk het dat jou foon doodgaan na 'n kort…
Vraag Moet ek my my grimeerkwassies was, en hoe gereeld? - Tirsa van Staden Lees…
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Hierdie webwerf gebruik koekies.