Vraag:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }My tienerdogter sukkel vreeslik met olierigheid aan haar gesig wat veroorsaak dat sy heelwat klein knoppies ontwikkel. Kan julle enige gesigrome voorstel wat nie haar vel olierig sal laat nie, maar wat ook nie te duur is nie?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Antwoord:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Ons sê probeer een van die volgende rome spesiaal ontwerp vir olierige tienervelle:
Clean & Clear Dual Action Moisturiser (Oil-free)
Neutrogena Visibly Clear Pink Grapefruit Oil Free Moisturizer
The Body Shop Seaweed Mattifying Day Cream
Bio-Nike Acteen Hydramat Sebum Normalizing Cream
Essence Pure Skin Anti-Spot Moisturizer
Daar het ook ’n spesiale gas opgedaag – dié keer was dit Jess van Dyk…
Genoeg vir 4 Bestanddele 15 ml (1 e) olyf- of avokado-olie 1,5 kg lamsvleis…
Die ergste toeriste-gedruis na al die langnaweke het effe bedaar, die kole suis gesellig en…
Die emosie het met tye hoog geloop toe Rian van Heerden die radio-legende Darren Scott…
Onthou jy knus voorleestydjies op jou ma of ’n ander volwassene se skoot? Dis vandag…
Strooikussings helder ‘n leefvertrek op. Dit is ‘n nuttige en bekostigbare bykomstigheid vir enige vertrek,…
Hierdie webwerf gebruik koekies.