Die gewilde Sorbet salon-groep het nou ’n salon vir die manne oopgemaak, Sorbet Man.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die deure van die heel eerste Sorbet Man is nou in Sandton City oop.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Manne kan die salon besoek vir verskeie behandelings insluitend:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Skeer
Haarknip asook haarkleur-behandelings
Gesigbehandelings
Waks
Mans mani’s en pedi’s
Verskeie velsorg- en haarprodukte
Hierdie unieke salon, wat spesiaal vir mans ontwerp is, bedien graag whiskey of espresso aan hul kliënte tydens hul mooimaak-sessies.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Ian Fuhr, stigter van die Sorbet-groep, sê: “Sorbet Man is die antwoord vir die regte man om goed te voel sonder enige foefies, dit is ’n spasie waar mans manlik kan wees asook hul individualiteit kan uitoefen.”
Om ’n goeie verhouding met tieners te hê, was nog nooit maklik nie, maar in…
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Hierdie webwerf gebruik koekies.