Die nuwe Skin Republic Platinum Face Mask beloof om tekens van veroudering te verminder en jou vel fermer en bevogtig te laat. Dit is ryk in anti-oksidante wat daardie omgewingsondes op ons vel beveg.
Wend die masker só aan:
1. Was jou gesig
2. Haal die masker uit die verpakking uit, vou die masker versigtig oop en plaas op skoon gesigvel
3. Hou die masker vir 15 tot 20 minute aan
4. Haal nou die materiaal masker van jou gesig af, maar moet nie gesig afspoel nie
4. Enige oorblywende serum kan op jou nek, bors en hande gesmeer word
5. Gebruik elke 4 weke indien moontlik