Die sosiale media-ster en model van die oomblik, Kendall Jenner, is aangewys as een van Estée Lauder se nuwe ambassadeurs.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Jenner word deur Estée Lauder se Handelsmerk-president, Jane Hertzmark Hudis, beskryf as ’n “Instagirl” wat ’n hele nuwe generasie verteenwoordig – ’n generasie wat skoonheid, mode en hul lewe 24uur lank deel, op hul eie terme.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Kendall Jenner sê: “Dit voel soos ’n droom om so ikoniese handelsmerk te verteenwoordig, dit is ’n groot eer.” Sy sê sy het die nuus eers by Parys-modeweek uitgevind en kon nie langer wag om haar goeie nuus met die wêreld te deel nie!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Daar het ook ’n spesiale gas opgedaag – dié keer was dit Jess van Dyk…
Genoeg vir 4 Bestanddele 15 ml (1 e) olyf- of avokado-olie 1,5 kg lamsvleis…
Die ergste toeriste-gedruis na al die langnaweke het effe bedaar, die kole suis gesellig en…
Die emosie het met tye hoog geloop toe Rian van Heerden die radio-legende Darren Scott…
Onthou jy knus voorleestydjies op jou ma of ’n ander volwassene se skoot? Dis vandag…
Strooikussings helder ‘n leefvertrek op. Dit is ‘n nuttige en bekostigbare bykomstigheid vir enige vertrek,…
Hierdie webwerf gebruik koekies.