Die pragtige radio- en TV-persoonlikheid, Thando Thabethe van 5FM, is NIVEA se nuwe handelsmerk-ambassadeur vir ’n nuwe veldtog vanaf September tot Desember 2014. Thando is weekliks op die 4-7nm Roger Goode radioprogram, sy het ook haar eie program op Sondae van 10vm tot 2nm “Beats by Demand”. Ons herken haar beeldskone gesig van die TV-program “My Perfect Family” en “Sazi”.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }rooi rose het ’n paar vrae aan Thando gevra oor haar nuwe rol as NIVEA se ambassadeur vir Suid-Afrika
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }RR: Hoe voel jy oor jou nuwe rol as handelsmerk-ambassadeur vir NIVEA?
TT: NIVEA is so ’n fantastiese handelsmerk met so ’n sterk erfenis, ek het groot geword met NIVEA! Dit was en is steeds die topproduk vir my en my familie. Dit is vir my ’n groot eer om so ’n legendariese handelsmerk te verteenwoordig. Ek is trots en ondersteun NIVEA se visie en missie om elke vrou toe te laat om haar eie, natuurlike skoonehid te vind.
RR: Wat is jou velsorg-roetine?
TT: Ek maak seker dat ek baie water drink. Ek was soggens en saans my gesig en gebruik ’n tonikum en bevogtiger. Ná ’n lang dag by die werk gebruik ek eerstens my gunsteling: NIVEA Daily Essentials Gentle Facial Cleansing Wipes.
Ek gebruik die NIVEA Daily Essentials Shine Control (groen) reeks.
Stap 1: Was soggens en saans my vel met die NIVEA Daily Essentials Shine Control Face Wash Gel
Stap 2: Ek gebruik dan ’n tonikum soos die Daily Essentials Shine Control Toner, my vel voel sag en vars!
Stap 3: Ek bevogtig my vel met die NIVEA Daily Essentials Shine Control Moisturising Day Cream SPF 15
Daar is baie maniere en wenke om vetplante te laat gedy. Hier is nege wenke…
As Karlien van Jaarsveld die horlosie kon terugdraai, sou sy dieselfde keuses gemaak het, want…
Resep: 'Dairy Gives You Go' Bestanddele 2 koppies koekmeel ¾ koppie Amasi ¼…
28-dag oefenprogram vir beginner-fietsryers deur Salomé Delport. Hooffoto: zozzzzo/istock images As jy na veertig begin…
Ek het my verhouding met kos verander en jy sal nie glo wat volgende gebeur…
Hy is in 1989 op Springbok gebore en hierdie uitsonderlike deel van ons land was…
Hierdie webwerf gebruik koekies.