Vraag
Ek is in my veertigs en wonder hoe ek my grimering moet aanwend sodat ek jonger kan lyk? – Jana Bruwer
Antwoord
’n Gloeiende vel lyk altyd jonger, vermy ’n poeieronderlaag en verbloem puisies en donker kringe onder jou oë. Beklemtoon jou wenkbroue, wangbene, brug van jou neus en die hartjie van jou lippe. Gebruik ’n mat verbronsingspoeier in die holte van jou wange, onder jou wangbene, slape en onder jou kakebeenlyn. Wees versigtig dat geen kwashale sigbaar is nie. Krul ook jou wimpers en gebruik ’n blosser met ’n gesonde kleur op die appels van die wange.
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.