Jerome Bruhat, Maybelline se internasionale handelsmerk-president sê: “Jourdan se voorkoms, styl en positiewe energie pas perfek by die Maybelline New York handelsmerk, Jourdan weerspieël Maybelline se visie vir internasionale skoonheid.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Jourdan sê: “Dit is ’n eer om ’n ambassadeur te wees vir so ’n ikoniese handelsmerk. Ek is trots om te kan sê dat ek ’n Maybelline vrou is, en hopelik kan ek dames dieselfde laat voel soos ek gevoel het toe ek al die adverstensies gesien het to ek jonger was, dit is ’n droom wat waar geword het”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }5 vinnige vrae aan Jourdan
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Vraag: Watter grimeering het jy altyd by jou?
Antwoord: Lipsalf; wenkbrou-jel en ’n verbloemer
Vraag: Hoe definieer jy skoonheid? Wat maak ’n vrou mooi?
Antwoord: Skoonheid is self-vertroue en self-bewustheid. Om mooi te wees moet jy weet en glo dat jy mooi is van binne. Skoonheid is ook respek teenoor jouself en ander.
Vraag: Watter skoonheid wenke het jy by jou Ma of Ouma geleer?
Antwoord: Wanneer jy twyfel, wend lipstiffie aan!
Vraag: Wat beteken “Born With It” vir jou?
Antwoord: Dit is ’n herinnering dat ons almal gebore word met spesiale kwaliteite wat ons uniek en mooi maak.
Vraag: Wat is jou gunsteling Maybelline New York produkte?
Antwoord: Ek is gaande oor die Color Sensational lipstiffie, ek meng Nude Lust en Storm Sahara om die perfekte skakering te kry. En die Great Lash maskara is nog altyd my gunsteling.
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.