kategorieë: WenkeSkoonheid

Veilig sonbruin

Selfverbruining

As jy dadelik (of binne ’n paar uur), kleur wil hê en jy taamlik gemaklik is daarmee om selfverbruiningsprodukte aan te wend, is hierdie vir jou.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
  • Begin so week voor die tyd en skrop jou lyf en bevogtig, sodat jou vel nie droog is nie (wat kan maak dat die selfverbruining streperig is).
  • Hoe meer jy meng en vryf, hoe beter is die kanse dat jy dit egalig aanwend.
  • ’n Gekleurde produk is makliker om aan te wend, want dan kan jy sien waar jy meer of minder aangewend het.
  • Was na die tyd dadelik jou hande met warm, seperige water.
  • Wend dit saans aan nadat jy gebad of gestort het en dra donker nagkleure en wag so uur voordat jy in die bed klim.
  • As daar strepe is, wend ’n lyfskrob aan die area en smeer nog ’n ligte lagie aan.
  • ’n Getinte lyfroom kan ook help om strepe weg te steek.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Probeer hierdie produk:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Caribbeantan Tan In A Can Instant B (R 129 by Clicks)

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Geleidelike selfverbruining

Hierdie produkte bevat minder van die bestanddeel wat kleur gee, en jou lyfkleur ontwikkel geleidelik. Foute is minder sigbaar en jy het meer beheer oor hoe donker of lig jy wil wees. Wend dit aan soos wat jy selfverbruiningsprodukte aanwend (nie soos lyfroom nie).

Probeer hierdie produk:

Skinny Tan Wonder Serum Gradual Tanner (R 550 by Clicks)

Getinte lyfroom

’n Goeie keuse as jy  kleur wil hê, maar skrikkerig is vir selfverbruining. Hierdie is soos grimering vir jou lyf, en baie formules was ook nie af as jy swem nie.

Probeer hierdie produkte:

Lees ook: Die geheime agter sysagte bene

Deel
Gepubliseer deur
Corné Greeff

Onlangse plasings

Bruintjie-kolwyntjies

Hierdie bruintjie-kolwyntjie-resep is baie maklik en regtig smullekker! Deur Vickie de Beer

5 hours Gelede

Twee karakters, een aktrise: Sandi Schultz se mees uitdagende rol tot nou toe

Sandi Schultz verras weer in Diepe Waters (kykNET, DStv kanaal 144), maar dié keer as…

1 day Gelede

Romerige hoenderlasagne

Deur Vickie de Beer. Foto deur CRPhotographic

1 day Gelede

Rob Hersov op ‘Laataand by Rian’: “Raak van sosialistiese- en rasgedrewe wetgewing ontslae”

Rob Hersov is vir sommige ’n held, en vir ander ’n omstrede figuur as gevolg…

1 day Gelede

Schané Fouché: Skoonheid wat straal

Deur Maretha Botes. Foto’s: Hanneri de Wet           Wanneer Schané Fouché (32) haar hare…

1 day Gelede

Lieflike Lika verjaar! “My ma is die perfekte rolmodel, sy voel vere van wat ander van haar dink”

Deur Maretta Bellingan Foto's, hare en grimering: Willem Botha & Willem Botha Beauty    …

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.